kategorieë: Dekor

Houthuisie 4: Kreatiewe hoekie

Ek is ’n kunstige siel. As daar ’n nuwe tendens is, wil ek dit probeer. My huis het dus in ’n warboel van kunsvlyt-elemente ontaard. Lêers met idees, dose vol verf en kwaste, stapels materiaal en hope mooi papier het my blyplekkie erg ontwrig. Om nie eens van die naaimasjien te praat wat nie ’n gaatjie van sy eie gehad het nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dan was daar ook die chaos van half-voltooide projekte. Met die kleinkinders in die rondte wou ek hulle graag stimuleer met vingerverf of klei, maar my vloere sou die gemors ontgeld.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n Houthuisie was die ideale oplossing. Ek het die mure en die vloer met wasbare verf bedek en oorgenoeg rakspasie geïnstalleer om al my kunsvlyt-benodighede netjies te orden. As die kleinkinders kom kuier, pyl hul reguit op hierdie hoekie af.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier kan hulle plak en verf na hartelus. Indien ’n verfpotjie omval, mop ouma dit net op. Hier bou ons herinneringe …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

2 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Nuutste beperkte hoeveelheid wyn-etiket van KWV se The Mentors

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…

2 days Gelede

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

3 days Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

3 days Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.