kategorieë: Bekendes

Iris Apfel: die wêreld se oudste model

#Dienuwemooi het geen ouderdomsbeperking nie, en daar is nie ’n beter voorbeeld as die model Iris Apfel nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Op 95 is Iris Apfel besiger as die meeste jonger modelle. Sy het selfs ’n dokumentêr oor haar persoonlike styl agter die rug, getitled Iris (wat 98% op die webwerf Rotten Tomatoes gekry het).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kyk die voorskou van die Iris-film hier:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Iris was al in verskeie advertensie-veldtogte te sien (onder andere van bekende ontwerper Kate Spade saam met wie sy nou weer werk), en is pas aangewys as die gesig van die Amerikaanse modereeks Blue Illussion. Dit gaan selfs verder as dit: sy het pas ’n reeks bykostighede vir die Amerikaanse winkel HSM ontwerp. Kyk net hoe koel is dit!

Iris sit by die meeste modeweke (van Parys tot New York), saam met al die bekende bloggers en modekenners in die bekende voorste ry. Sy het ook pas ’n veldtog saam met die Amerikaanse modewinkel Macy’s gedoen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

“Om stylvol te wees, moet jy weet wie jy is” – Iris Apfel

Die groot bekoring wat Iris inhou, is dat sy so skaamteloos haarself is, en haar nie aan enige reëls steur nie.

Hier is een van Iris se kort video’s in die Macy’s-veldtog op Instagram.

Kyk net hoe gaande is almal, en veral die jonger meisies, oor haar.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Leer jou breipatrone beter verstaan

Ons deel breilesse uit ons argiewe.

2 hours Gelede

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

5 hours Gelede

My ma se appeltert

6 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

1 day Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

4 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.