kategorieë: Ons menseBekendes

Jack (die pêrel) van Parow

Jack Parow, oftewel Zander Tyler, is eintlik ’n gawe ou. Lees jy sy outobiografie, Die Ou met die Snor by die Bar, kom jy agter hy is ook ’n hele paar ander goed. Agter die fasade van Klipdrift en Coke en vloekwoorde leef ’n man met dromerige oë en sensitiewe hande.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

“Ek is baie easy going. Meer jou go with the flow-ou as een wat stroomop swem. Beslis nie confrontational nie.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons sit in ’n snikhete Johannesburg aan vir middagete. En Jack Parow drink water.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Ek het ophou brandewyn en Coke drink. Dis te veel kilojoules. Maar ek hou van drink. Nou drink ek Jägermeister met ’n glas water daarna. Dit keer ’n babalaas.”

Hy is lank, skraal en lyk fiks. Hy het immers binne vier maande 25 kg verloor…  *Lees die volledige artikel, “Die pêrel van Parow” in ons Maart 2016-uitgawe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Luister hier na Jack se liedjie “Ode to You”:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudoné van der Merwe

Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…

2 days Gelede

Verruklike winterpizza

Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Nuutste beperkte hoeveelheid wyn-etiket van KWV se The Mentors

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…

2 days Gelede

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

3 days Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

3 days Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.