kategorieë: Kalender

Johannesburgse Tuinklub 65ste verjaarsdag

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Johannesburgse Tuinklub vier vanjaar hul 65ste verjaarsdag met ’n swierige geleentheid in een van de goudstad se mooiste private tuine.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Toegang tot die Tuin van St. Christopher sal vir dié mylpaal aan die publiek moontlik gemaak word met ’n een-dag feesviering wat in dié gesogte tuin sal geskied. Besoekers kan uitsien na die asemrowende natuurskoon wat oor die7-hektar van die tuin strek. So ook sal gaste met ’n Italiaanse koservaring bederf word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kaartjies is beperk en beloop R350 per persoon. Stuur ’n epos na prue@jte.co.za om vooraf te bespreek. Koste sluit is: ’n glas Prosecco, gelato, koffie en ligte verversings.

Wanneer: 09 Oktober

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Tyd: 10:00 – 15:30

Waar: Die Tuin van St Christopher in Hyde Park, Johannesburg

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

20 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.