kategorieë: KalenderOntspanning

Kaapse Internasionale vlieër-fees

Die Kaapse Internasionale vlieër-fees is Afrika se grootste vlieër-fees. Vlieër-liefhebbers van onder meer China, Engeland, Duitsland en Nederland sal hul ongelooflike skeppings wys. Skeppings soos vlieënde visse, drake en selfs varke sal die lugruim inneem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vragmotors vol kos, lekker musiek, ’n speelarea vir kinders en gratis vlieër-werkswinkels gaan hierdie dag familievermaak op sy beste maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die fees word gehou ter bevordering van Kaapse Geestesgesondheid. Laasgenoemde bied belangrike geestelike gesondheidsdienste aan kinders en volwassenes in Kaapstad en omliggende gebiede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Inskrywing is R40 per persoon (R15 vir kinders 12 jaar en jonger).

Die fees vind plaas by die Zandvlei-natuurreservaat, Muizenberg (hoek van Axminster en The Row). Dit is elke dag oop van 10:00 tot 18:00. Daar is baie parkering en maklike toegang per trein (Valsbaai of Muizenberg-stasies).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vir meer inligting, besoek capementalhealth.co.za, e-pos info@cmh.org.za, skakel 021 447 9040 of gaan na @CTKiteFest op Facebook, Twitter & Instagram.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.