Gunsteling Seisoen kom bykans vier jaar na Kaleidoskoop hul eerste album vrygestel het. Joube en Anique Jordaan, lede van die groep, sê hulle is baie opgewonde oor die album se vrystelling.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Die afwagting in ons harte groei by die dag.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Ons hoop en glo, met elf nuwe oorspronklike liedjies uit ons albei se penne, asook twee oorspronklike Engelse verwerkings van bestaande liedjies, dat dit die lang wag werd gaan wees!”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die eerste enkelsnit vanaf die nuwe album getiteld Wegbreek, is reeds gedurende November 2016 aan radiostasies landwyd uitgereik en die musiekvideo vir hierdie liedjie word eersdaags bekendgestel.
Gunsteling Seisoen word op 24, 25 en 26 Maart 2017 by die Atterbury Teater in Pretoria bekendgestel en kaartjies kan by Computicket bespreek word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Vir meer inligting oor dié groep gaan na www.kaleidomusiek.co.za
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.