kategorieë: KalenderOntspanning

KANSA-tee Pretoria 2019

KANSA-tee Pretoria 2019. Hooffoto: rooi rose-argief. Ander foto’s: Verskaf

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Pretoria KANSA-tee in samewerking met SPAR

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Op soek na inspirasie vir jou tafel? Lize Vermeulen van Organizit en Makietie-makers gee raad! Loer hier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

KANSA-tee Pretoria 2019

Vanjaar is die 38ste bestaansjaar van hierdie merkwaardige geselligheid ten bate van KANSA. Dié projek, wat rooi rose na aan die hart lê, samel geld vir kankernavorsing in en bevorder ook die bewusmaking van kanker.

Foto: Verskaf KANSA-tee Pretoria 2019

Die gewilde en glansryke geleentheid gaan elke jaar van krag tot krag, alles danksy talentvolle gasvroue, uitstekende vermaak en borge. Kom kuier vanjaar weer saam in styl en maak ’n verskil!

Die sprankelende radiopersoonlikheid, Amore Bekker, is ons gasvrou.

Foto: Verskaf

Madiba se eertydse assistent, Zelda la Grange, en die bekende aanbieder Nadia Beukes is die gassprekers.

Foto: Verskaf

Dewald Wasserfall, Leah en Appel gaan vir die vermaak sorg.

Foto: Verskaf

Moet dit nie misloop nie!

KANSA-tee Pretoria 2019 Foto: Verskaf

Jy kan wen!

Bring ’n rand of twee saam vir die lootjies wat jy op die dag kan koop. Daar is hope lekker pryse op die spel!

Foto: Verskaf

Waar en wanneer

Datum: 30 Oktober 2019

Tyd: 09:00 vir 09:30

Plek: Saint George Hotel, Pretoria

Koste: R220 per persoon wat deur ’n gasvrou uitgenooi word, of ’n tafel vir ander gaste dek.

Tema: Blom in volkleur

Vir besprekings en inligting oor die verantwoordelikhede van ’n gasvrou, kontak Anita Snyders by asnyders@cansa.org.za of bel 083 633 5798

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

38 minutes Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.