Foto: Instagram (@karlienvanjaarsveld)
Karlien van Jaarsveld en haar man Joe Breytenbach se dogtertjie is op Saterdag, 7 Oktober 2017 gebore. Die kleinding is twee maande te vroeg gebore, maar Karlien het op Twitter genoem dat haar babatjie gesond is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sy en manlief Joe het verder albei op Instagram die eerste foto van hul dogtertjie, Elah, gedeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook ons artikels oor haar swangerskap-aankondiging, haar ooievaarstee vir Elah, en ons onderhoud met haar hier.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.