kategorieë: Bekendes

Karlien van Jaarsveld trou

Karlien en haar man, die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach aan wie sy vanaf September 2016 verloof was, het onlangs getrou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Sy het Sondagmiddag, 26 Maart 2017, ’n foto op Instagram gedeel waarin ’n mens baie duidelik kan sien sy is ’n bruid. Sy het daarby geskryf: “Vandag kan ek met oorgawe en soveel dankbaarheid vir jou sê – moet nooit opgee op die liefde nie.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Ons was eers onseker of dit wel waar is, maar Karlien se ma (wat ook haar bestuurder en woordvoerder is), het die nuus bevestig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Karlien het die naweek by Nickelodeon se NickFest opgetree en vir ons vertel hoe baie sy daarna uitsien. “Ek is vreeslik opgewonde! My kinders is MAL oor Nickelodeon en ek kyk selfs saam. Ek is soms meer opgewonde oor Paw Patrol as hulle. Ek wil hulle graag saam neem om al die karakters te ontmoet.” Lees die volledige onderhoud hier

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

4 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.