kategorieë: DekorLeefstyl

Ken jou beddegoed

3 faktore wat die kwaliteit van jou bedlinne bepaal

  1. Die materiaal waarvan dit gemaak is
  2. Hoe die materiaal geweef is
  3. Die draadtelling

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Katoen

Die algemeenste tekstiel is katoen. Dit kan in verskeie mengsels voorkom. Egiptiese katoen is die kroonprins van die reeks met 100% katoen tweede in die ry. Egiptiese katoen het die langste vesel en word in die Nyl-rivier vallei gekweek. Hierdie katoen skep ’n besondere sagte weefsel maar is nie goedkoop nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Perkal

Perkal is ’n eenvoudig geweefde tekstiel. Die drade word styf geweef wat ’n fyn tekstuur skep. Dit is ietwat duurder as gewone katoen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Chambray

Hierdie tekstiel is geïnspireer deur die chambray-werkshemp. Dit word gekenmerk aan gekamde lang vesel katoen-beddegoed. Dit val in die luukse kategorie.

100% linne

Hierdie is die luuksste keuse as dit by beddegoed kom. Dit is heelwat duurder as ander opsies en benodig spesiale behandeling as dit by skoonmaak kom. Dit is ’n uitstekende belegging en sal vir jare hou. Omdat dit koeler is as ander tekstiele, is dit baie gewild in warm klimate.

#rooirosewenk: Lees die etiket en maak seker jy kry waarvoor jy betaal.

Empty gallery item. Please make sure you have upload image to it or check the short code.

Verskaffers

@Home: 0860 576 576
Woolworths: 0860 022 002
Mono Online Shop www.monoshop.co.za
Mungo www.mungo.co.za
Weylandts: 021 914 1433

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn
Tags: beddegoed

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.