kategorieë: GrimeringSkoonheid

Kollig-grimering

Hoe werk kollig-grimering?

Kollig-grimering bevat deeltjies wat lig beklemtoon. Wanneer lig op jou gesig val, sal die deel wat kollig-grimering bevat glansend en gesond lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoe wend ek dit aan?

Begin om eers jou voorbereidingslagie (primer) en onderlaag aan te wend. Wend dan die kollig-beklemtoners aan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Waar wend ek dit aan?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Op jou wange bene
  2. In die slape van jou oë
  3. Op jou wenkbroubene
  4. Bo die kupido-bogie van jou lip

#rrwenk: Meng dit mooi by jou onderlaag sodat geen “lig-lyne” sigbaar is nie.

Probeer die volgende

Maybelline New York Storbing Stick

Maybelline New York Strobing Sticks (R169,95) wend maklik aan en jy hoef nie baie te gebruik om die glansende effek te kry op daardie plekke wat jy graag wil beklemtoon nie. Jy hoef net en keer die stafie te trek op die area wat jy wil beklemtoon, net ’n klein bietjie op ’n slag kan jou vêr bring.

3INA Chubby highlighter

3INA Chubby Highlighter (R199,95) smelt vining en gee die vel ’n natuurlike glans. Dit is ook ’n “sonder wreedheid produk”, wat beteken dit word nie op diere getoets nie.

L.A Girl Strobelite Strobing Powder

Die L.A Girl Strobelite Strobing powder (R149) is beskikbaar in vier verskillende skakerings, so jy sal maklik ’n sakering vind wat by jou pas.

CATRICE Liquid Luminizer Strobing Pen

CATRICE Liquid Luminezer Strobing Pen in Sleeping Beauty’s Rose (R79,95) is perfek om daardie klein areas, soos die slape van jou oë of bo jou lippe, te verlig.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

23 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.