kategorieë: Skoonheid

Kry die perfekte somervoorkoms

“Perfect Legs & Perfect Legs Fluid”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }



'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n Revolusionêre, waterdigte grimering wat enige rekmerke en spatare verbloem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dié produkte is baie maklik om aan te wend en bly heeldag in plek, hetsy jy die Perfect Legs, met ’n meer romerige tekstuur, of die Perfect Legs Fluid, met ’n vloeibare tekstuur verkies.

Albei hierdie produkte is ook in nege skakerings beskikbaar, waarvan die Perfect Legs Fluid drie skakerings vir velle van kleur het. Sodoende sal jy beslis die perfekte skakering vir jou veltoon kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

“Superfection”

’n Innoverende ligaam-verbruiningsroom. Coverderm Superfection bevat mikrosfere wat lig reflekteer en sodoende die vel glinsterend en gesond laat voorkom. Hierdie produk bevat ook ’n gespesialiseerde silikoon wat die vel glad laat voel.

Superfection is waterdig en is in ses skakerings beskikbaar. Dit is ook veilig vir alledaagse gebruik.

*Coverderm-produkte word nie op diere getoets nie.

Kry jou produkte by verskeie Dis-Chem-winkels landswyd asook aanlyn by dischem.co.za en coverderm.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

20 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.