kategorieë: GrimeringSkoonheid

Kry Halle Berry se Emmy’s-voorkoms

Halle Berry se donker, rokerige oë en sagte, pienk lippe het perfek by haar roospienk Elie Saab-rok gepas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Chanel-grimeerkunstenaar, Kara Yoshimoto Bua, het die brons oë spesiaal vir Halle ontwerp om haar unieke oë te beklemtoon. Bua sê: “Om ’n sagte rokerige oog te kry, bly weg van donkerswart en grys skakerings, gebruik eerder warm bruin skakerings wat enige veltoon sal komplimenteer.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kry Halle Berry se voorkoms met die volgende Revlon-produkte:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vel
REVLON Age Defying Firming and Lifting Makeup
REVLON Highlighting Palette in Peach Glow
REVLON Blush in Melon Drama


REVLON ColorStay 16H Eye Shadow Quad in Adventurous
REVLON PhotoReady Primer + Shadow in Metropolitan
REVLON ColorStay Eyeliner in Brown,
REVLON Growluscious Bold Lacquer Mascara in Black
REVLON PhotoReady Skinlights in Bare Lights

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lippe
REVLON ColorBurst Lacquer Balm in Ingénue
REVLON SuperLustrous Lipgloss in Terra Copper

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

20 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.