kategorieë: GrimeringSkoonheid

Kry Lea Vivier se vars voorbladvoorkoms

Kry Lea Vivier se vars voorbladvoorkoms deur Suzanne Kotzé. Foto: Kristina Stojiljkovic.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kry Lea se vars voorkoms

Kyk net hoe vars is Lea se joga-voorkoms!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

En ja, jy werk dalk van die huis af, maar so ’n tikkie grimering wat jou vars laat lyk, kan jou dalk sommer beter laat voel ook!

Grimeerkunstenaar Raine Tauber was ons hoe.

Vir nog goeie raad, loer hier

Wenke

  • Gebruik ’n natuurlike skakering lipglans
  • Tik ’n romerige produk wat glans gee aan die bokant van jou wange
  • Om te keer dat jy nie te veel ‘blink’ nie, gebruik poeier om die dele wat gewoonlik te veel blink, mat te laat lyk.
  • ’n Pienkerige metaalskakering op jou ooglede werk goed saam met die voorkoms.

Hierdie is die produkte wat gebruik is

Kry Lea Vivier se vars voorbladvoorkoms hiermee

Chanel Baume Essentiel in Sculpting (R775)

Deel
Gepubliseer deur
Suzanne Kotzé

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.