kategorieë: GrimeringSkoonheid

Kry Lorde se voorkoms

Die bekende sanger, Lorde, het smeulend gelyk by die 2014 Brit Awards.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

MAC-grimeerkunstenaar, AmberD, het Lorde se voorkoms vir die Brit- asook die Grammy-toekennings ontwerp. Sy sal ook nou Lorde se wêreldtoer-grimering vir elke vertoning doen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hier is die gesigkaart wat deur AmberD ontwerp is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Inspirasie: AmberD sê sy het Lorde se vel glansend en foutloos gehou, met ’n tikkie glans op die oë en die voorkoms beklemtoon deur ’n sterk ,donker lip (wat hierdie winter GROOT is). Die sterk lipstiffie komplementeer haar sytlvolle Tom Ford-aandrok.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Gebruik hierdie MAC Cosmetics-produkte om Lorde se voorkoms te kry:

MAC Blacktrack Fluidline
MAC Honey Lust Eye Shadow
MAC So Sweet So Easy Cremeblend Blush
MAC Mineralize Foundation
MAC Rebel Lipstick

Opwindende nuus vir Lorde-aanhangers in Suid-Afrika:Lorde en MAC-Cosmetics bring tydens Winter 2014 ’n eksklusiewe Lorde grimeer-reeks uit in MAC Cosmetics-toonbanke.

Lorde sê “I have loved MAC Cosmetics since I was a little kid. I remember saving up to buy my very first MAC lipstick (shade snob) when I was 14, and it was used by about 20 of my friends! Ma has a very clear aesthetic, that has always felt fashion forward to me. So I was really excited to work with them on these products, which I now use pretty much every day and night. I hope you will too.” – Lorde

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

6 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.