kategorieë: Bekendes

Kurt & Dunay se Kyrah word 2

Kurt Darren en sy pragtige vrou Dunay, het twee jaar gelede hul pragtige eersteling in die lewe verwelkom. Klein Kyrah het ook vroeër vanjaar ’n bababoetie ryker geword nadat Dunay in Oktober 2016 geboorte geskenk het aan hul seuntjie, Kade (wat “ware vriend en maat” beteken).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Darren-egpaar het onlangs klein Kyrah se tweede verjaardag (10 November 2014), gevier met ’n pragtige pienk partytjie. Haar byname (volgens ’n oulike swartbord waarop haar gunstelingdinge gedeel word), is Kyrah Kat, Katjie en Kai-Kai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kyk hier na die foto’s:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kurt en Dunay sê dankie aan die volgende mense wat die partytjie moontlik gemaak het:

Partytjie-stilering & dekor:
Berry & Flambé (083 275 7732)

Fotografie
Sandri Blom Photography (082 904 6888)

Springkasteel & speelgoed:
Margies Parties (082 729 9743)

Kyrah se uitrusting:
Dandy Lion (082 412 3212)

Koek & gebak:
Oh Geez Louise (072 676 0097)

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

7 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.