Kussinggrimering is ’n sponserige kussingaanwender wat ’n mooi dekking verseker en ideaal is om ’n natuurlike grimeervoorkoms te skep. Die sponsie absorbeer net genoeg van die vloeistof sodat jy dit spaarsamig en effektief kan gebruik. Baie van die produkte bevat ook ’n klein sponsie wat jy voor aanwending op die “kussing” klad. Dit is ’n maklike manier om veral onderlaag aan te wend en dit lyk ook baie egalig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Onderlaag-kussinggrimering het soortgelyke eienskappe as ’n BB-room, dit is net met ’n kussingaanwender gekombineer. Dit omskep die vloeibare onderlaag in ’n ligter emulsie wat dan maklik aanwend en intrek in jou vel. Jou vel sal dus ’n beter tekstuur en gevoel hê en ook mooi gesond lyk. Die meeste kussinggrimering-produkte bevat ook sonbeskerming en is lekker kompak. Dit is ook ideaal om saam te neem wanneer jy reis.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Lancôme Teint Idole Ultra Cushion (R499)
Dior Diorskin Forever Perfect Cushion (R815)
The Body Shop Cushion Foundation (R350)
Lancôme Juicy Shaker 166 in Walk the Lime (R270)
Lancôme is beskikbaar by uitgesoekte Foshini en Woolworths-winkels of skakel 0860 102 491
Dior is beskikbaar by uitgesoekte Red Sqaure-winkels. Klik hier om jou naaste winkel te vind of skakel 021 442 7700
The Body Shop is beskikbaar aanlyn of by The Body Shop-winkels.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.