Op Saterdag 20 Januarie 2024, het Eben Etzebeth se vrou, die sangeres en aktrise Anlia Etzebeth, die eerste foto van hulle babadogtertjie op sosiale media gedeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
“Geen woorde sal ooit die gevoel kan beskryf nie. Dankie Here,” het Anlia op Instagram geskryf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Volgens Anlia se Instagram-plasing, is die baba op 16 Januarie 2024 gebore.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Geen bevestiging van die baba se naam is nog gegee nie.
Na die Springbokke se oorwinning by die Rugby Wêreldbeker-eindstryd in Frankryk, het die egpaar onthul dat hulle ‘n baba-Elizabedi verwag.
Anlia se romanse met haar Springbok-man het in 2021 begin toe hulle paaie die eerste keer in Melkbosstrand, ‘n bekoorlike kusdorpie in Kaapstad, gekruis het. Die paartjies het die knoop in Februarie vanjaar by die skilderagtige La Paris-landgoed in Franschhoek deurgehaak.
Lees ook: Ontmoet die Springbokke se ‘bokkies’
Baie geluk aan die nuwe ouers!
Lees ook: KYK: Die Pollards kry ‘n babaseuntjie
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.