kategorieë: Skoonheid

L.O.V. – Voel die kleur

L.O.V.-grimering vat sensualiteit, perfeksie, passie en presisie in een reeks saam. Dié produkte is deur vroue vir vroue gemaak en behels kragtige formules, opwindende skakerings en slim detail in elke ontwerp.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié handelsmerk gee om vir jou, hulle bemagtig jou en hulle wil jou natuurlike skoonheid en vroulikheid laat uitstraal. So ook is hulle bekend vir die gebruik van innoverende tegnologie sodat elke produk ’n wonderlike tekstuur, helder kleur en optimale houkrag het. Dit is die ideale reeks produkte waarmee jy jouself kan bederf, sonder om jou beursie stywer te trek. Met ’n reeks wat strek van produkte vir jou wenkbroue tot iets vir jou naels, kan jy verseker weet dat daar altyd ’n L.O.V-produk sal wees wat in jou behoeftes voorsien.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Tog gaan dit nie oor die blote aanwending en gebruik van die produkte nie, maar eerder oor die algehele ervaring daarvan. Dus word daar ekstra aandag gegee aan die tekstuur, voorkoms, geur en selfs die verpakking van elke produk – sodat jy met elke gebruik die volle L.O.V.-ervaring kan geniet.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

*Beskikbaar by jou naaste Dis-Chem of aanlyn by takealot.com.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

22 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 weeks Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.