kategorieë: Skoonheid

Laaste-minuut Moedersdag-geskenkgids

Kop tot tone

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Sh’Zen se Top-to-Toe Body Collection (R349) bevat 5 x 50ml lyfprodukte en sluit ’n lyfwas, skrob, sjampoe en opknapper in – ideaal vir Ma se reissakkie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Goedvoel-geur

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Estee Lauder se Aerin Gardenia Rattan EDP (R1 495) lyk nie net pragtig nie, dit ruik ook hemels. Enige liefhebber van ’n blommerige fyngeur sal hiervan hou. Jy ruik katjiepiering en tuberoos-blomme.

Vir Ma se vel

Hierdie African Extracts-velsorgreeks bevat ’n reiniger, tonikum, dagroom en nagroom (R73,44)

Verfrissende lyfprodukte

’n Geurige lyfwas en lyfroom van die Justine Elements of Nature Cranberry & Pomegranate-reeks, perfek vir badtyd. (Lyfwas R110; Lyfroom R110)

Pamperlang

’n Nuwe reeks lyfprodukte beskikbaar by Pick n Pay. Die The Caribbean Collection met tropiese geure is ’n ideale Moedersdag-geskenk. Papaya & Strawberry Exfoliating Sugar Scrub (R79 vir 500 ml); Papaya & Strawberry Exfoliating Shower Gel (R39 vir 200ml)

’n Ekstra Bederf

Koop ’n Lancôme La Vie Est Belle EDP 30 ml stel (kry 4 ml La Vie Est belle plus ’n mini Lancôme Hypnose Doll Eyes Mascara, R1 004 by Woolworths)

Goeie waarde

Hierdie grimeerstel van Revlon is perfek vir Ma – dit bevat Revlon HD Lipstick in Sweet Pea; Revlon Highlighting Palette in Rose Glow; Revlon ColorBurst Balm in Unapologetic (R299 beskikbaar by Dischem; Truworths; Foschini & Edgars).

Sysagte hande

Crabtree & Evelyn (beperkte uitgawe) Hand Therapy Trio, R450 bevat 3 van Crabtree & Evelyn se gewildste handerome (een vir elke handsak!)

Badtyd

Hierdie Calico De Provence Jug-geskenkgids (R299) van Woolworths bevat n lyfwas, sepie, badmelk en kamersproei – reg om enige Ma te bederf!

Winskopie

Benefit B.Right! Radiant Skincare 6 piece (R335,00) is baie oulik en dit bevat 6 verskillende gesig produkte en lyk boonop ook pragtig.

Deel
Gepubliseer deur
Justine Kroes

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.