kategorieë: Bekendes

Leandie du Randt in nuwe aksiefilm

Jagveld is die tipe rolprent wat ons lanklaas in Afrikaans gesien het … ’n aksiefilm met ’n heldin.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

kykNET beskryf dit as volg:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jagveld pak ’n genre aan wat dekades laas in Suid-Afrika, en spesifiek in Afrikaans, gesien is, naamlik die “aksieriller”. Met hierdie rolprent het die span agter Jagveld baanbrekerswerk gedoen en nuwe moontlikhede geskep vir die Suid-Afrikaanse filmbedryf, en in die besonder vir die aksieriller.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Een van die uitstaande elemente van die prent en iets wat Suid-Afrikaanse gehore behoort op te val, is die keuses wat ten opsigte van die rolverdeling gemaak is, en hoe Jagveld die publiek se verwagtinge en persepsies van hierdie talentvolle akteurs heeltemal op hul kop gaan draai. Leandie du Randt, Suid-Afrika se liefling wat gewoonlik die beeldskone romantiese leading lady speel, en meer onlangs ook haar opwagting in ’n sepie gemaak het, word ’n aksieheldin met wie jy beslis nie wil skoorsoek nie en wat nie bang is om haar hande vuil te maak nie.”

Lees meer hier en kyk ook na die lokprent onder:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.