kategorieë: Kalender

Lentefees by Garden World

Op vanjaar se Lentefees by Garden World, “Leap into Spring” (29 Julie tot 4 September) ding 22 tuine (die meeste tot nog toe) mee om as die skou se beste aangewys te word. Ray Hudson en David Davidson wat weer eens Kirstenbosch by die uitgelese Chelsea-uitstalling verteenwoordig het, sal die tuin by Garden World herskep.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die fees fokus op tuine wat met die minimum water onderhou kan word, met uitstallings deur Rand Water en die Walter Sisulu en Pretoria Botaniese Tuin, as voorbeelde daarvan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kom luister na Margaret Roberts se praatjies oor kruie, lekker maniere om te herwin, asook ’n oggend gevul met musiek. Tanya Visser, Richard Cock and Paul Vonk van Mayford Seeds is ook daar met die aanbieding In Tune With Nature.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Daar is ook skooltuine, kinders se bokstuine en uitstallings deur Gauteng Flora Union en Interflora. Bel Magriet/Corné by 011 957 2545/011 956 3003 of 083 997 6142.

Besoek die webblad by www.gardenworld.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

4 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

5 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.