kategorieë: Kalender

Lesersdag saam met rooi rose & Garnier

Die tema van die oggend is “selfsorg” en hier kan ons almal ’n ding of twee leer van haarkleur tot hoe om vir jou spesifieke lyf aan te trek. Die oggend sluit twee demonstrasies in met baie toepaslike wenke daarby.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ontbyt sal by die pragtige Planetrestaurant by die Mount Nelson-hotel bedien word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Een gelukkige leser wat die geleentheid bywoon, het ’n kans om ’n mooimaaksessie te wen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Waar en wanneer

Plek
Planet-restaurant by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad.
Datum
Saterdag 30 Julie 2016
Tyd
Registrasie vanaf 9:30 – 10:00. Program begin om 10:00 en duur tot 13:30
Koste
R300. Dit sluit ’n noenontbyt, ’n geskenksak en ses maande se digitale subskripsie op rooi rose in.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Besprekings

Kyk by www.caxtonevents.co.za vir meer inligting en hoe om te bespreek. Ná bespreking gaan ons jou vra om ’n kop-en-skouers foto van jou te stuur sodat Garnier die perfekte haarkleur vir jou kan kies. Onthou, daar is net 50 sitplekke beskikbaar, so bespreek sommer nou.

Bepalings en voorwaardes

• Bepalings en voorwaardes: Betaling moet binne 24 uur ná bespreking gemaak word.
• Besprekings is nie bevestig totdat die betaling ontvang is nie. ’n kansellasiebedrag van 30% is betaalbaar.
• Net vir vroue bo 18.
• Spesifieke sitplekke kan nie bespreek word nie.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.