kategorieë: Leef gesondGesondheid

Magnesium: kry meer in

Ondersoeke wys magnesiumaanvullers verbeter insulienwerking uitstekend. Dieselfde ondersoeke wys magnesium verlaag ook bloeddruk en cholesterol matig maar beslis. Die ondersoeke is juis met aanvullers gedoen. Maar jy kan meer magnesium inkry deur slim te eet.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

5 planne vir 5 porsies magnesium per dag

• Eet ’n piesang as jou hapding by die werk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Werk met elke hoofmaal een van die volgende in: swartboontjies, sousboontjies, lensies of rys.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Eet ’n heelgraantoebroodjie vir middagete.

• Eet hawermout vir ontbyt.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Snipper spinasie in jou stowevleis en groentes. Dit kook weg – jou huismense sal nie eens weet hulle kry hul porsie spinasie nie.

Nota: Moenie sommer jou medikasie deur magnesium vervang nie. Jy kan meestal albei saam gebruik en dan jou medikasie verminder, mits die magnesiumaanvulling werklik jou bloedglukose, bloeddruk en so aan verbeter.

Lees ook: Kosse ryk aan yster

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

14 hours Gelede

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

2 days Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 weeks Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.