kategorieë: NaelsSkoonheid

Maklike selfdoen-naelkuns – 4 maklike voorkomste wat jy nou kan kry

Maklike selfdoen-naelkuns deur Suzanne Kotzé. Naels deur Minelli van der Merwe van Minelliart, Kaapstad

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Maklike selfdoen-naelkuns

Hierdie naelkuns is maklik genoeg om self te doen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Laai hierdie GRATIS inkleurboek af!

1. ‘n Vertikale streep

Minder is meer met hierdie eenvoudige maar elegante naelverfvoorkoms en dis boonop maklik om te maak.

Trek ’n fyn strepie met ’n kwassie in die middel van jou nael, laat effens droog word en wend ’n deursigtige bo-lagie aan.

Lees ook: Die beste wenke om nou jou huis én lewe te declutter

Maklike selfdoen-naelkuns

2. Spatsels kleur

Spatsels kleur

Minelli het spesiaal hierdie naelkuns en video vir ons gemaak!

Sy sê: “Hierdie naelkuns is veral vir mense wat sukkel om naels netjies te doen. Dit is ook hoekom ek die agterkant van die nael ooplos; sodat jy nie oor jou naelvlies verf of mors nie. Om nie jou hele nael te verf nie, laat jou naelverf ook vinniger droogword, want daar is nie ’n dik laag naelverf wat eers moet droograak nie

Kyk na die video hier:

Lees ook: 10 dinge wat jy nou dadelik in jou klerekas moet regruk

Kyk op Minelliart se Instagram-blad vir meer naelvideos soos hierdie onder.

3. Sirkels en kolle

Maklike selfdoen naelkuns

Minelli het twee verskillende kleure blou gebruik.

#rrWenk: As jy nie ’n spesiale naelkunspen het nie kan jy ook ’n tandestokkie of die agterkant van ’n haarnaald (bobby pin) gebruik.

Lees ook: Skoonheidsprodukte: Regpak, wegpak en weggooi – doen dit so

Kyk na die video hier:

4. Sirkels en dieremotiewe

Maklike selfdoen naelkuns

Jy hoef nie jou dierepatroon te perfek te doen nie.

Lees ook: Gebruik nou al jou gesigmaskers op – ons wys jou hoe

Kyk na die video hier:

Lees ook: 12 wenke vir ’n tuis mani- of pedi

Deel
Gepubliseer deur
Suzanne Kotzé

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.