Hier is ons aanbevelings oor mat en glansende onderlaag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
As jy ’n olierige vel het, of van meer dekking hou, is ’n mat onderlaag die oplossing, hoewel grimeerkunstenaars deesdae ’n meer glansende gelaat verkies. ’n Mat onderlaag het ’n meer fluweelagtige voorkoms; het gewoonlik nie ekstra olie nie, en trek lig in eerder as wat dit wegbons. Baie vroue met olierige velle verkies ’n mat onderlaag omdat dit langer aanbly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Glansende onderlaag skep ’n jonger voorkoms. Namate ons ouer word, is ons velle geneig om droër en minder glansend te word. Deur ’n glansende onderlaag te kies, kan jy jonger lyk sonder om te veel te gloei. Dit het ’n douagtige voorkoms en is baie keer ook bevogtigend. Vir ekstra glans kan jy ’n voorbereidingslagie wat glans gee, aanwend, of ’n glansproduk soos MAC Cosmetics Strobe Cream (R410) by jou onderlaag inmeng.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.