kategorieë: Bekendes

Maze Runner-ster kuier in Kaapstad

Die fliek The Maze Runner is altesaam vir tien toekennings genomineer, onder meer vir die Teen Choice Awards en die Kids’ Choice Awards, en is in 2015 onder meer met ’n MTV Movie Award bekroon. Verfilming aan die derde film in dié reeks is tans in Kaapstad onderweg. Op sosiale media lyk dit asof die span hulself gate uit geniet en dit is veral Kaya Scodelario wat reeds heelwat van haar avonture op Instagram gedeel het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die 25-jarige blouoog aktrise en haar ewe bekende man, Ben Walker, het Woensdag (1 Maart 2017) in Kaapstad geland om tonele vir The Maze Runner: Death Cure te verfilm. Sy het haar opgewondenheid met aanhangers gedeel en het selfs by een van haar foto’s geskryf: “Veilig om te sê, maar ek is ’n bietjie gelukkig om hier te wees …”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kaya het al heelwat toeriste-aantreklikhede besoek terwyl sy in Kaapstad is, onder meer Kampsbaai en Boulders-strand. Sy het ook haar verjaarsdag gevier deur ’n oulike foto van haar en manlief voor Tafelberg op Instagram te plaas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kyk gerus hier na Kaya se heerlike avonture in Kaapstad

A post shared by Kaya Scodelario-Davis (@kayascods) on

Verjaarsdagvieringe:

Boulders-strand en hope pikkewyne:

Dexter Dardon het die foto op Instagram gedeel:

Hier het Will Poulter en Ki Hong Lee ’n aanhanger ontmoet en sy het toe die foto op haar Instagram gedeel:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

19 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.