Dis vinnig, maklik en heerlik om jou eie olies te meng. Dit sal jou huis en badkamer in ’n aromatiese koninkryk omskep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die vermenging van aromaterapie-olies is van die maklikste dinge om te doen, en die resultate is wonderlik. Jy het ’n bottel met ’n drupper en van jou gunsteling aromaterapie-olies nodig. Jy kan dit by die apteek en gesondheidswinkels koop en kan uit verskeie geure kies. Jy kan basis-olies soos druiwepitolie, avokado- of gousblom-olie kies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Begin deur ’n aromaterapie-olie in ’n bak te drup (ongeveer vyf druppels). Voeg nou van die ander geure geleidelik by. Ruik voortdurend aan jou versnit tot jy iets kry wat perfek vir jou neus is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }As jou mengsel nie heeltemal reg is nie, kan jy weer begin. Dit is ’n leerproses wat jy dalk nie die eerste keer sal regkry nie. Sodra jou versnit reg is, verdun dit met jou basis-olie (nie aromaterapie olies). En giet in die bottel met drupper.
Kombineer ’n paar geure
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Vir ontspanning
– Kamille
– Laventel
– Sandelhout
Vir verjonging
– Mirre
– Patchouli
– Rosehip
Vir energie
– Basiliekruid
– Wierook
– Lemoen
Vir massering
– Bergamot
– Malva
– Ylang ylang
Dit is lekker om te eksperimenteer. Gebruik jou versnitte in die badkamer in ’n olie-brander of op jou vel as ’n parfuum. (Toets eers of jy allergies is daarvoor).
Dit kan heerlike geskenke vir vriendinne wees!
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.