kategorieë: Ontspanning

Ons gesels met Claudine van Mooimaak

Ons gesels met Claudine van Mooimaak. Inligting en foto’s verskaf deur kykNET en Mooimaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Om meer uit te vind oor die behandelings wat Claudine ontvang het, klik hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoekom het jy ingeskryf?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Om ’n verandering in myself te kon kry – van binne en van buite.

Wie het jou die meeste aangemoedig om in te skryf?

My skoonma, Elize van Wyngaardt.

Na wie se reaksie sien jy die meeste uit en hoekom?

Ek sien die meeste uit na my man en my kinders se reaksies … Want ek doen hierdie vir hulle sodat hulle kan sê hulle is trots op my en kyk op na my.

Wat hoop jy om uit die transformasie te kry?

Ek wil graag weer selfvertroue in myself kry en in alles wat ek moet doen.

Beskryf die proses. Was die pyn die moeite werd?

Elke dokters-afspraak waar ek ’n inspuiting gekry was altyd seer – van die velspesialiste tot die tandartse – maar ek dink dat al my pyn  die moeite werd was! Ek sou nie vandag hier wees met hierdie ongelooflike vel en tande sonder daardie pyn nie.

Sal jy dit weer doen?

Ja, en nee… Nee, want ek wil nie myself weer so laat gaan nie. En ek wil nie graag weer deur soveel naalde gesteek word nie en ook nie die pyn nie …

Maar om weer ’n keer my “big reveal” te kan doen – daarvoor sal ek definitief nie nee se nie! My transformasie was ongelooflik.

Waarvan hou jy die meeste na die transformasie?

Ek hou die meeste van my nuwe tande en my gewigsverlies.

Hoe verander dit hoe jy jouself sien?

Ek kan nou sien dat ek ’n baie sterk vrou is.

Waarvoor sien jy nou kans wat jy nie voorheen wou doen nie?

Vir alles. Vir die lewe. Vir my toekoms.

Sou jy iemand anders aanraai om deur die proses te gaan?

Jip, beslis. Dit is ’n “once in a lifetime opportunity.

Voor

Na

Volg Mooimaak op hul webblad, facebook en Instagram. Skakel Donderdagaande in om 20h30 om hierdie reeks te kyk en besoek die webblad vir herhalingstye.

Lees ook ons ander onderhoude met Mooimaak-deelnemers

Ons gesels met Bridget

Ons gesels met Liana

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.