Genoeg vir 6
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }5 groot murgpampoentjies, met ’n groenteskiller of mandoliensnyer in dun repe gesny
5 nektariens, in wiggies gesny
45 ml (3 e) olyfolie
sout en gemaalde swartpeper
50 g parmesaanskaafsels
30 ml (2 e) truffelolie (opsioneel, want dis vrek duur, maar dit maak die slaai spesiaal, kry dit by Woolies)
1 Plaas die murgpampoentjies, nektariens en olyfolie in ’n mengbak en geur met sout en peper.
2 Verhit ’n riffelpan en rooster die murgpampoentjies en nektariens aan albei kante.
3 Pak op ’n mooi opdienbak. Sprinkel die parmesaanskaafsels en truffelolie oor.
Die sogenaamde "baby blues" is mos maar net ’n bietjie emosionaliteit wat vinnig weer oorwaai,…
Klein woonkamers kan met ’n bietjie gekullery heelwat groter lyk. Met die regte riglyne kan…
Vir 2 middelslagterte Bestanddele Deeg: 500 ml (2 k) meel 10 ml (2…
Ná byna vier jaar op Binnelanders het Luandri Reynders, geliefd vir haar vertolking van Karen…
"In ’n wêreld vol onsekerheid het mieliepaptert my nog nooit teleurgestel nie. Dis ’n byna…
Ons het ’n klompie oulike idees by ons sustertydskrif Your Family gekry waarmee jy jou…
Hierdie webwerf gebruik koekies.