kategorieë: Reis

’n Hamburger vir elke smaak

Dukes is ‘n fynproewers hamburger resturaunt met kwistige silwer en pers fluweel-dekor. Hulle bedien dalk hamburgers, maar vervelig is dit glad nie. Daar is iets vir almal op die spyskaart, van bees, skaap, volstruis en hoender tot vegetaries. Die burgers se name is baie pret en daar is ‘n keuse van heerlike skyfies, soetaartappelwiggies of slaai. Hulle bak die brode op die perseel. Tot die melkskommels word gemaak deur egte bestanddele te gebruik – geen poeier of stroop nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vir nagereg is daar verskillende variasies van tuisgebakte soetpastei. Proe gerus hulle Indiana Jones burger (Hoenderfilet met tandoori op ’n bed van groen slaai bedek met eilandvrugte en koljander sambalen en koel komkommer Griekse jogurt) vir slegs R68 en vir nagereg die piesang en toffie pastei van R35. Perfek vir intieme aandetes, of kuier lekker in die agterste buitelugarea onder die feëtjieliggies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.