kategorieë: Bekendes

Nuwe fliek “Jonathan” met Radioraps

Jonathan is die vervaardiger Sallas de Jager se eerste komedie. Hy is veral bekend vir periode-dramas soos Verraaiers, Roepman en meer onlangs Free State, wat regoor die wêreld tydens filmfeeste vertoon is en ook ’n paar internasionale toekennings ontvang het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Jonathan is geïnspireer deur die gewilde Internet-sensasie Radioraps. Dit is ook Rikus de Beer – die man agter die skreeusnaakse en geliefde Jonathan-karakter – se debuut op die grootskerm.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Suid-Afrikaners kan hulself regmaak vir ’n skreeusnaakse rolprent stampvol insidente wat jou nog gaan laat giggel vir weke na jy die film gesien het. Dis ’n komedie wat jou hardop sal laat lag, tesame met ’n coming-of-age storie waarby almal aanklank sal vind,” sê de Jager.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Behalwe vir Rikus de Beer sluit die rolverdeling bekroonde akteurs in, soos Brümilda van Rensburg, Paul Eilers, Anel Alexander, Jacques Bessenger, Eric Nobbs, Rika Sennett, Albert Pretorius, Frank Opperman, Lizz Meiring en Beate Opperman.

Jonathan word op 2 Desember 2016 in fliekteaters landwyd vrygestel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Volg Radioraps se Facebook-blad vir meer inligting.

Kyk hier na die lokprent:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

17 hours Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

19 hours Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

21 hours Gelede

Is jy ’n perfeksionis? Hoe vind jy balans?

Deur Maretha Botes Perfeksionisme is ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant motiveer dit jou…

2 days Gelede

Besoek Stellenzicht se unieke ekowyn-pod vir ’n uitsonderlike wynproe-ervaring

Soos jy aankom, word jy deur welige wingerde en groen heuwels begroet. Die wyn-“pod” self…

2 days Gelede

Geurige roerbraairys

Hierdie geurige roerbraairys kry die lekkerste dadel-en-sjerrie-hoender by.

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.