Sosiale media en die werklikheid
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Artikel in die Huffington Post wat in September 2013 verskyn het (klik hier vir die skakel) het hierdie verskynsel bekyk en skryf jongmense se onvergenoegd-heid toe aan die skeefgetrekte werklikheid wat die sosiale media skep. Vanweë al die glansfoto’s en stories van ander mense se lewe, dink die kinders verkeerdelik dat ander kinders ongeloof-like dinge beleef, terwyl hulle nie so suksesvol is nie. Tog is dit net glansoomblikke en nie ’n glanslewe wat uitgebeeld word nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Jy kan dalk dink Deoudoné van der Merwe se TV-loopbaan het laas jaar met ’n…
Verruklike winterpizza met gekaramelliseerde uitjies, crème fraîche, orego en tiemie. Resep deur Vickie de Beer
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…
Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…
Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…
Hierdie webwerf gebruik koekies.