kategorieë: DekorLeefstyl

Oulap se rooi in die kombuis

Wenke vir ’n rooi kombuis

• Een rooi meubelstuk kan die voorkoms van jou kombuis verander. In ’n kothuis-kombuis skep wit kassies ’n rustige gevoel, maar soek dit tog na ’n fokuspunt. ’n Eiland wat in rooi geverf word as fokuspunt, is nie oordadig nie en kan die kombuis ’n nuwe voorkoms gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Gedempte rooi, posbus rooi en skakerings van rooi kan ’n kothuis-kombuis ’n gesofistikeerde gevoel gee. Kombineer dit met kroom, natuurlike hout en vrolike tekstiele. Só behou jy die gevoel van jou kombuis.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Soms is al wat jy nodig het, ’n tikkie rooi. Beligting in rooi maak ook ’n dramatiese verskil.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Rooi werk baie goed saam met wit en swart.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Verskaffers

@Home: 086 576 576
MRP Home: www.mrphome.com
Yuppiechef: www.yuppiechef.co.za
Chair Crazy: www.chaircrazy.co.za
Le Creuset: www.lecreuset.co.za
Plascon: www.plascon.co.za
Woolworths: www.woolworths.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.