kategorieë: Kalender

Paul René Vonkelwyn-fees

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die heel eerste Paul René Vonkelwyn-fees skop vanjaar in flair af! Nie net beloof dié geleentheid om elegant en swierig te wees nie, maar die beeldskone Robertson-omgewing verleen ’n asemrowende agtergrond wat dié dag beslis een vir die boeke maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Gaste kan uitsien na outentieke, handgemaakte Paul René Brut en Brut Rosé terwyl hulle die luukse gasvryheid van die Kaapse Wynlande eerstehands geniet. So ook sal pienk jenewer van die bekende Hope on Hopkins-distilleerdery, een van die fees se vennote, by dié fees beskikbaar wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bygesê kan kosliefhebbers ook op die uitkyk wees vir Saldana Baai-oesters, Noorse Salm en verskeie ander gourmet lekkernye wat deur die loop van die dag te koop sal wees.

Ander vermaaklikhede sluit in musiekvertonings, motorfietsritte en Croquet. Daar sal ook aktiwiteite soos perderitte vir die kleinspan wees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die hoogtepunt van die dag is egter die vrystelling van die eerste Paul René Magnum-reeks.

Wanneer: 5 November

Waar: Wonderfontein Wynplaas

Kaartjies beloop R200 per volwassene (kinders gratis) en is op Webtickets te koop.

Let wel: slegs 200 kaartjies is beskikbaar

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.