kategorieë: Reis

Pret met die wêreldkaart!

Krapkaart vir reis

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gedink wêreldkaarte lyk almal dieselfde? Moenie glo nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

MapStudio se interaktiewe World Scratch Map is ‘n pretmanier vir reisentoesiaste, gesinne en selfs kollegas om meer oor bestemmings en geografie te leer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hierdie kleurvolle reusekaart is bedek met ‘n silwer lagie wat afgekrap kan word om vlae, stede en die name van oseane bloot te lê. Jy kan dit as ‘n visuele “bucket list” gebruik, of om die plekke wat jy al besoek het aan te dui.

Die kaart kom in ‘n silinder en kos R195.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bestellings by www.mapstudio.co.za of 0860 10 50 50– Tot 30 Junie 2014 is daar ’n spesiale aanbod van R100 per kaart.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

8 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.