kategorieë: Wenke

Blaas nuwe lewe in ou naellak

Sukkel jy ook soms met jou gunsteling skakering naellak wat te taai geraak het?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

OPI se oulike uitvindsel ” Nail Lacquer Thinner” maak daardie taai en dik naellak weer maklik om aan te wend.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dit kan in enige naellak gebruik word (nie net OPI nie), en kan ook in jou basis-lagie en bo-lagie gebruik word. Dit blaas nuwe lewe in ou naellak en beloof dat jou naellak selfs nou langer sal hou!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gooi twee tot drie druppels van die OPI Nail Lacquer Thinner in jou naellak-botteltjie, draai die doppie toe en skud – jou naellak is omtrent splinternuut!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose
Tags: beauty

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.