The Prince Of Wales, Prince Charles meets guests at a reception at St James's Palace, London, England, UK on Wednesday 24 October 2018 to mark their official visit to The Gambia, Ghana and Nigeria. Camerapress/Greatstock
Prins Charles word 70 deur Warren Fuller. Hooffoto: Camerapress/Greatstock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vandag, 14 November 2018, is die 70ste verjaardag van prins Charles, die prins van Wallis. Hy en sy vrou, Camilla Parker-Bowles, hertogin van Cornwall het glo ’n propvol dag wat voor hulle lê en gaan onder andere ’n private partytjie by die Buckingham-paleis en ’n teepartytjie by Spencer House in Londen bywoon. Die gastelys vir die partytjie by Buckingham-paleis, wat deur koningin Elizabeth aangebied word, sluit die koninklike familie en verskeie vriende van prins Charles se openbare en private lewe in. Daar sal ook om 13:00 by die Tower of London en Green Park ’n tradisionele geweersaluut afgevuur word, terwyl die klokke by die Westminster-abdy terselfdertyd sal lui.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Om die dag te herdenk, het die Britse koninklikes amptelike gesinsfoto’s gedeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
A post shared by Clarence House (@clarencehouse) on
Hoe dierbaar is hierdie foto’s?
Op die koninklikes se amptelike webblad het hulle 70 interessante feite vir die prins se 70ste verjaardag gedeel. Hier is 10 van ons gunstelinge:
Lees ook: Die kunstige Prins Charles
Die Britse koninklikes het ook sopas ’n video gedeel met ou foto’s van Prins Charles. Loer hier:
Ter viering van prins Charles se verjaarsdag het die Royal Mail ses nuwe posseëls bekendgestel met foto’s van dié prins.
Lees ook: Al ons Prinses Diana-voorblaaie
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.