kategorieë: HareSkoonheid

Raad vir olierige hare

Vraag

Ek het baie fyn hare wat vinnig olierig word. Ek was met ’n ph-gebalanseerde sjampoe en vermy opknappers. Enige raad? – Susan

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Antwoord

’n Kombinasie van die regte produkte en dieet (vars vrugte en groente, vermy olierige kos omdat dit verder die olie-afskyding op jou kopvel kan beïnvloed), is noodsaaklik. Dit is belangrik om seker te maak die ph-gebalanseerde sjampoe is tussen 4.5 en 5.5 op die ph-skaal. Die meeste salonprodukte is akkuraat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

’n Opknapper is altyd nodig. Maak seker jy wend dit net op die mid-lengtes en punte aan. Sjampoe jou hare met plat hande en moenie jou vingers gebruik nie, dit stimuleer die kopvel en sal dan meer olie afskei. ’n Mens is geneig om baie te sjampoe as jy olierige hare het, dit is egter nie nodig nie.

*Steven Phillips is ’n haarstilis en eienaar van Absolut Hair, Claremont, Kaapstad.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.