kategorieë: Ons menseBekendes

Renée Zellweger oor Judy Garland, aanlyn-trolle en sosiale media

Renée Zellweger oor Judy Garland, aanlyn-trolle en sosiale media deur Margaret Gardiner. Foto: Verskaf

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Daar was ’n tyd toe Renée Zellweger se naam by elke lokettreffer uit Hollywood verskyn het. Sy het ’n Oscar en drie Golden Globes gewen en in 2007 was sy een van die hoogs betaalde aktrises in Hollywood. Kort ná Bridget Jones’s Baby in 2016 het sy stil-stil uit die openbare oog verdwyn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sy sê sy het tyd gemaak om te studeer. Maar ’n mens kan nie help om te wonder of die kritiek ná die laaste Bridget Jones-fliek haar besluit beïnvloed het nie. Mense het haar voorkoms wyd bespreek en gekritiseer op die web, en al wat ’n naamlose trol was, het haar beskinder en afgebreek.

Dit sal selfs die sterkste mens ’n rede gee om agter toe deure weg te kruip. Maar nou is sy terug. Sy verskyn in ’n TV-reeks genaamd What If. Maar noemenswaardiger is haar rol in Judy, waarin sy Judy Garland speel. En sy lewer uitmuntende spel. Sy vang die kwetsbaarheid en charisma van Judy vas en sing ook in die fliek. Maar Renée bly skrikkerig vir publisiteit. En die trolle kan seker nie wag om hul tande in haar in te slaan noudat sy terug is nie. Maar gelukkig kry sy dit reg om resensente se guns te wen. Sy het openhartig met rooi rose oor haar terugkeer na die silwerdoek gesels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die fliek wys vanaf 10 Januarie 2020 in Suid-Afrikaanse teaters.

Lees Margaret se onderhoud met Renée Zellweger in die November 2019-uitgawe van rooi rose.

Renée Zellweger oor Judy Garland, aanlyn-trolle en sosiale media

Volg gerus Margaret se blog vir rooi rose waar sy ons vertel oor haar interessante en besige lewe. Jy kan haar ook volg op Instagram, facebook, twitter en haar YouTube-kanaal waar sy met bekendes gesels – dis als gratis om haar te volg.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.