Die bekende Chanel grimeerkunstenaar Rachel Goodwin het Emma se grimering met Revlon produkte gedoen (Emma is een van Revlon se verteenwoordigers). “Emma se skelpienkrok (deur ontwerper Giambattista Valli) was my inspirasie; dit het my aan ’n bougainvillea wat blom laat dink,” sê Rachel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hier is wat sy gebruik het:
Alle produkte is van Revlon
Vel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1. Perfecting Primer
2. PhotoReady Airbrush Mousse Makeup in Vanilla
3. PhotoReady Concealer in Light
4. PhotoReady Translucent Finisher
5. ColorBurst Lip Butter in Cotton Candy (op haar wange aangetik)
Oë
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }1. Liquid Eyeliner
2. ColorStay 16H Eyeshadow Quad in Goddess
3. Grow Luscious Mascara in Black
Lippe
ColorBurstLipgloss in Crystal Lilac
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.