kategorieë: Ontspanning

Sjokolade se einde?

Die vraag op baie mense se lippe is waarom kan ons nie net nog kakao groei nie? Die antwoord is nie so eenvoudig nie. Die kakaobedryf bestaan uit ’n generasie boere wat nader aan hul aftrede beweeg en daar is nie genoeg jongmense wat tans kakaoboerdery betree nie. Die groei en oes van kakao is fisies veeleisend en jong manne wat vir jare moes toekyk hoe hul ouers voortsukkel op ʼn lae inkomste asook ʼn gebrek aan toegang tot opvoeding, opleiding en finansies, is afgeskrik deur die bedryf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Het jy geweet die gemiddelde kakaoboer in Wes-Afrika is 50 jaar oud, en die gemiddelde lewensverwagting is 54?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jy kan egter help. Kies Fairtrade-gesertifiseerde sjokolade wanneer jy sjokolade koop. Soek die Fairtrade-embleem (sien foto onder) en gee so terug aan die bedryf. ʼn Gedeelte van die bedrag wat jy vir die sjokolade betaal, word belê in boere se opvoeding, plaastoerusting en gesondheidsorg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Besoek Fairtrade op Facebook | Twitter | Instagram

Maak een van Vickie se lekker sjokoladeresepte. Klik hier

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

5 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

5 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

5 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

5 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.