Foto: Jacob Wackerhausen/Istock images
Die hoogste konsentrasie bestanddele word gewoonlik van hoog na laag (bo na onder) gelys. Die eerste vyf bestanddele maak gewoonlik die grooste deel van die produk op. Water is gewoonlik die heel boonste bestanddeel gevolg deur emulsifiseerders.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Alhoewel nie een van hierdie twee (water en emulsifiseerders) noodwendig voordele vir jou vel inhou nie, is hoë konsentrasies daarvan nodig om die bestanddele te meng en bymekaar te hou,” sê Lamelle se navorsigspan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Party bestanddele wat voordelig vir jou vel kan wees, kom in baie klein hoeveelhede,” sê Unilever se navorsing- en ontwikkelingspan. Sekere bestanddele is kragtig en jy benodig slegs ’n klein hoeveelheid. “Dit is soos koekkleursel,” sê Optihphi se navorsing- en ontwikkelingswetenskaplike, Leandri van der Watt.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die hoofdoel van ’n bestanddele-lysie is nie om te wys hoe goed of swak die produk is nie, maar sodat jy kan sien of dit enige bestanddele bevat wat jou vel kan irriteer. As jy weet jy is sensitief vir ’n seker bestanddeel, vermy dit eerder. Klik hier om na die lysie van algemene irritasies te kyk.
“Daar behoort ook inligting te wees oor hoe jy die produk moet bêre. Dit is veral belangrik as die produk aktiewe bestanddele bevat, want dit moet weg van direkte sonlig en hitte gehou word,” sê dr. Ian Webster, Kaapse dermatoloog en eienaar van dermastore.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die meeste van ons gebruik onnodig groot hoeveelhede van ’n produk op ’n slag. Hier is ’n indukasie van hoeveel jy werklik moet gebruik:
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.