kategorieë: Sukses en geld

Skryf en gee jou eie boek uit

Droom jy al jou lewe lank om ’n boek te skryf, maar weet nie waar om te begin nie? Of die boek is geskryf, maar geen uitgewer wil dit aanvaar nie?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

E.L. James – die skrywer van die suksesvolle 50 Shades of Grey-trilogie wat met haar gewaagde erotiese literatuur ( of te wel “mommy porn”), die wêreld aan die gons het, het ook nie oornag sukses gesmaak nie. Sy het dit aanvanklik as ’n blog-storie van die Twilight-reeks geskryf. Die trilogie is uiteindelik deur ’n klein Australiese uitgewer, The Writer’s Coffee Shop, raakgesien wat dit as e-boeke vrygestel het sowel as druk-op-aanvraag. Sy het baie kritiek verduur dat die boeke swak geskryf is, maar feit bly staan: mense vertrap mekaar om die boeke te koop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

James se boeke word tans deur Random House uitgegee en het die reeks het in 2013 alleen meer as 95 miljoen dollar uit boekverkope gemaak (ongeveer R950 miljoen), wat haar die topverkoper-skrywer op die Forbes-lys van 100 skrywers vir 2013 plaas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Raad van E.L.James aan aspirantskrywers:
“Skryf vir jouself. Hou op dink dat jy wil begin skryf – gaan sit en skryf. Al het jy net een spesifieke toneel in jou gedagtes. Dalk ’n beskrywing van ’n persoon of plek, of ’n kort dialoog. Jy hoef nie by die begin te begin nie. As jy eers iets op papier het, sal dit jou inspireer om te skryf.”

Lees meer by www.eljamesauthor.com/

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.