kategorieë: KalenderOntspanning

Strandkoors in Kaapstad

Kry jou somerlyf gereed! Van 22 tot 24 Desember 2016 kan jy saam met Hisense op die strand by Kampsbaai baljaar tydens hul eerste strandfees, getiteld Beach Fever Festival. Gaan kyk hoe professionele vlugbalspanne mekaar pak en hoe die manne in touch rugby kompeteer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Daar is opwindende pryse op die spel. Vir diegene wat net wil ontspan, is daar ’n “chill zone” om net die son in te drink. Die program is vol vermaak en een van die hoogtepunte is die Mnr. en Mej. Hisense-skoonheidswedstryd. Die feestelikhede begin soggens om tienuur en dit duur tot kort voor vier die middag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Volg @HisenseSA en #HisenseBeachFever op Facebook, Twitter en Instagram.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.