Die opvolg van die verbysterende Shantaram is uiteindelik hier. Shantaram het miljoene lesers voorgestel aan onvergeetlike karakters deur Lin, ’n Australiese voortvlugtige wat as ’n paspoortvervalser vir ’n tak van die Bombaaise Mafia gewerk het. In die opvolgboek moet Lin sy pad oopveg in Bombaai, wat nou deur ’n ander generasie Mafiabase bestuur word, en wat met ’n ander stel reëls speel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Steeds geskryf in die mooiste van mooi taal, en die storielyn eweneens vervleg en verstommend.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }rooi rose R319,50
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.