Foto verskaf
Nege uit elke tien vroue het ’n gemeenskaplike vriend genaamd selluliet. Dit affekteer die meeste van ons op een of ander stadium van ons lewens. Dit mag in intensiteit verskil, maar ons is almal vertroud met hierdie biologiese vroulike fenomeen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Wanneer die liggaam se vetreguleringstelsel onderbreek word, begin die adiposiete (vetselle) te swel totdat hulle 50 keer groter as hul oorspronklike grootte is. Dit veroorsaak disfunksie in die bindweefsel. Die bloed- en limfvatte word saamgepers en kan dit nie meer water en toksiene behoorlik elimineer nie. Dermale vesels (kollageen en elastien) verdik en word rigied en dit veroorsaak dat die vel se struktuur op die oppervlak begin verander en ’n tipe “lemoenskil” voorkoms – dit wil sê selluliet – kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Met ’n tikkie wetenskaphulp kan jy jou sellulietbevegtingsregime met teensellulietprodukte soos ELANCYL (’n vertroude Franse handelsnaam met meer as 45 jaar se ondervinding) verbeter.
ELANCYL Slim Design is ’n drie-fase rewolusie teen selluliet. [Caffeine Complex] 3D is die antwoord op 10 jaar se navorsing en bevat ’n oorspronklike kombinasie van uitmuntende aktiewe bestanddele wat die vel fermer maak en die voorkoms van selfs hardnekkige selluliet verminder.
Die vel is fermer en die voorkoms van selluliet is ná slegs 7 dae* minder opsigtelik:
“Ek het in week een reeds ’n verskil gesien! My vel is fermer en gladder. ELANCYL is fantasties,” sê Jeannie D.
Sien wat Jeannie D en hierdie vier dames oor ELANCYL Slim Design te sê gehad het:
ELANCYL Slim Design is beskikbaar teen R395. Vind hierdie produk en die volledige ELANCYL-reeks by Dis-Chem-apteke.
Besoek elancyl.co.za vir meer inligting.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.