kategorieë: TrendsMode

Trotseer die koue met ’n stylvolle pofbaadjie

3 wenke om ’n pofbaadjie stylvol te dra

• Kies jou patrone versigtig. Fyn kwiltwerk sal jou slanker laat vertoon alhoewel dit belangrik is om in ag te neem wáár dit op die baadjie voorkom. Indien jy meer van ’n peer-figuur het, sorg dat die kwiltwerk bo die middellyf aangetref word, en andersom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Aangesien die kwiltwerk van jou baadjie reeds aandag trek, is dit belangrik om die ander motiewe in jou uitrusting eenvoudig te hou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Vir ’n meer moeitelose benadering tot die pofbaadjie-tendens, is ons beste wenk om mode-items te kies wat subtiele kwiltwerk bevat, byvoorbeeld net die moue van ’n baadjie of selfs bykomstighede soos die ikoniese 2.55-skouersak van Chanel, wat steeds hoog heers.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.