Dié gewilde misdaadskrywer van Plaasmoord en Onse Vaders se nuwe boek word sommer nou al as een van 2016 se hoogtepunte beskou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kaptein Albertus Beeslaar, die held van die vorige twee boeke, besluit hy’t genoeg van die platteland gehad. Maar eers word hy op ’n laaste sending gestuur: die keer na die Kgalagadi waar hy die dood van ’n San-leier en moontlike polisiegeweld moet ondersoek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Daar loop Beeslaar hom in ’n hengse gemors vas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Boonop kry hy ’n nuwe kollega: kolonel Koekoes Mentoor, ’n hardekop knorpot wat saam met hom deur die moeras van politiek, mites en moorde moet loop.
Weer een van daardie wat jy nie gaan neersit voordat hy nie dwarsdeur gelees is nie …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R250
rooi rose R225
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.