Sonette Donker, kommunikasie-bestuurder van Dermalogica, verduidelik hoekom puisies op sekere dele van ons gesig voorkom:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Sjinese glo dat puisies op ’n korttermyn-wanbalans dui.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Zone 2 (lewer) staan ook bekend as die “wine & dine” area, so as jy ryk kosse eet of ’n glasie rooiwyn gedrink het, sal jy moontlik hier ’n puisie kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Zone 11 & 13 (eierstokke) is waar jy gewoonlik puisies sal kry net voor of gedurende jou maandstonde.
Zone 14 is jou spanningsarea en as jy hier puisies kry ,dui dit gewoonlik op spanning. Dit kan selfs tot twee weke ná ’n spanningsvolle ervaring gebeur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }1 & 3. Spysvertering/blaas
2. Lewer
4 & 10. Niere
5 & 9. Sinus & longe
6 & 8. Niere & allergieë
7. Hart & reproduksie
11 & 13. Eierstokke, tandvleis en tande
12. Maag & dunderm
14. Stres/spanning
Let Wel: Die inligting is nie wetenskaplik bewys nie.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.